PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Strome In Die Dorsland (Sponsgevulde Hardeband)

Strome In Die Dorsland (Sponsgevulde Hardeband)
  • Load image into Gallery viewer, Strome In Die Dorsland (Sponsgevulde Hardeband)
  • Strome In Die Dorsland (Sponsgevulde Hardeband)

    CUMBookssa
    Lettie Burd Cowman
    Regular price
    R249.94
    Sale price
    R249.94
    Unit price
    per 

    This Item is out of stock

    PRODUCT CODE: 9781431618637

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Sedert die eerste verskyning van die Engelse publikasie in 1925 van Streams in the Desert deur L.B. Cowman, het hierdie Bybelse dagboek talle gelowiges met sy inspirerende boodskappe verkwik. Danksy die bemoediging wat deurgaans uit elke dagstukkie straal, elkeen gegrond op beproefde beloftes uit die Skrif, het daar weer “strome lewende water” (Joh. 7:38) begin vloei in die lewe van baie gelowiges.
    Ontelbare reisigers langs die pad wat uitgeput in die “dor streke” (Jes. 58:11) van spanningsvolle tye beland het, het reeds hierin geestelike verkwikking gevind. Meer as een gelowige wat geestelik begin kwyn het, is versterk en het weer geword “soos ’n tuin met vol­op water, soos ’n fontein waarvan die water nie opdroog nie” (Jes. 58:11).
    Hierdie inspirerende dagstukkies word gerugsteun deur uittreksels uit geestelike liedere en bemoedigende gedagtes.
    Specifications
    1. Category : Dagstukke
    2. SKU : 9781431618637
    3. Barcode : 9781431618637
    4. Size : 150 x 220 mm
    5. Long Author : Lettie Burd Cowman
    1. Number of Pages : 388 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Hardcover
    4. Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

    Recently Viewed