PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Storm (Sagteband)

Storm (Sagteband)

Reg Grant
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
CUMBookssa
Regular price
R149.96
Sale price
R149.96
Unit price
per 

Hy word vandag beskou as een van die mees invloedryke figure in die geskiedenis van die wêreld, maar vir diegene wat vir Martin Luther geken het, was hy meer as net die leier van ’n belangrike geskiedkundige rebellie. Hy was ’n man van visie, toewyding en passie. Hy was vasbeslote om sy God te dien en om die kerk van sy dag te reinig van eeue se afvalligheid.
Van die begin af het Luther se vyande – die korrupte kerklike en politieke regeerders van sy dag – saamgespan om te verhoed dat sy radikale idees versprei; idees wat die kerk en die wêreld se grootste politieke magte tot in hulle fondament sou skud. Maar God het aan Luther die krag en genade gegee om die leërmagte van die wêreld teen te staan, slegs gewapen met die swaard van God se Woord.
Kom ervaar Luther se opstand teen Charles V en sy onverwagse romanse met voormalige non Kate von Bora. Beleef die veranderings wat tot die Hervorming gelei het en sien hoe God een buitengewone man toegerus het om standpunt in te neem – al het dit beteken dat hy dikwels alleen moes staan – te midde van die tierende storm.
  1. Category Fiksie
  2. SKU 1868299821
  3. Barcode 9781868299829
  4. Size 140 x 210 mm
  5. Long Author Reg Grant
  1. Number of Pages 432 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products