PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Stories Uit Die Bybel Vir Kleuters (Kartonboekie)

Stories Uit Die Bybel Vir Kleuters (Kartonboekie)

Charlotte Thoroe
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
CUMBookssa
Regular price
Sold out
Sale price
R179.95
Unit price
per 

Stories uit die Bybel vir kleuters is ’n versameling van 20 Bybelstories uit die Ou en Nuwe Testament.
Met behulp van kleurvolle illustrasies en maklik verstaanbare teks ontdek kleuters en jong lesers meer oor God se liefde en beloftes vir sy mensekinders.
Wat dit nog meer opwindend maak, is die iPhone en iPad app wat by iTunes beskikbaar is. Hierdie app laat kinders toe om na ’n voo lesing van die stories te luister. Ouers kan ook self hulle stemme opneem vir wanneer hulle nie by die huis kan wees nie. Die opwindende animasies op die app sal kinders ook vir ure betower!
Hierdie lekker interaktiewe boekie met sy oulike dra-handvatseltjie sal gou ’n gunsteling wees onder kinders.
  1. Category Kinders
  2. SKU 9781431603343
  3. Barcode 9781431603343
  4. Size 160 x 200 mm
  5. Long Author Charlotte Thoroe
  1. Number of Pages 40 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Board Book
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products