PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Stilwordtye Saam Met God Vir Ma's (Sagteband)

Stilwordtye Saam Met God Vir Ma's (Sagteband)

Carolyn Larsen
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
Carolyn Larsen
Regular price
Sold out
Sale price
R49.96
Unit price
per 

In hierdie besige dae is soek mense van alle ouderdomme en beroepe net ’n bietjie ekstra tyd in hulle dag. Tyd om net te lees en stiltetyd te hou, is so beperk. Stilwordtye saam met God vir ma's is ontwerp om in lesers se besige skedule te pas met behulp van kort oordenkings wat binne ’n paar minute gelees kan word.
’n Kort gedagte bly dikwels langer in jou gedagtes sodat jy dit deur die loop van die dag kan oordink wanneer jy ’n kansie kry. Dit is wat hierdie boek wil bereik.
Stilwordtye saam met God vir ma's bied oordenkings met ’n vinnige skoot daaglikse inspirasies.
  1. Category Geskenkboeke
  2. SKU 9781432102906
  3. Barcode 9781432102906
  4. Size 100 x 178 mm
  5. Long Author Carolyn Larsen
  1. Number of Pages 96 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products