Deliveries for online orders before Father's Day have closed, but you can still enjoy a 20% discount till 20 June 2021

Staan Sterk In 'n Wankelende Wereld (Sagteband)

SAVE
R154.94
Staan Sterk In 'n Wankelende Wereld (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Staan Sterk In 'n Wankelende Wereld (Sagteband)
  • Staan Sterk In 'n Wankelende Wereld (Sagteband)

    CUMBookssa
    Angelique Du Toit
    Regular price
    R189.95
    Sale price
    R35.01
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781415337691

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details

    Dra jy swaar aan die druk van jou daaglikse lewe, ry jy op ’n emosionele tuimeltrein, is jy fisiek uitgeput en sukkel jy met swak gesondheid?Is jy kort van draad, angstig, bang en voel jy pal skuldig omdat jy worstel om ál meer en meer vir jou werk – en ander mense – te gee, dikwels ten koste van jou gesinslewe. Voel jy of jy min hoop het vir die toekoms? Staan sterk in ’n wankelende wêreld is ’n praktiese boek vol onmiddelllike inspirasie wat jou sal help om bo al jou omstandighede uit te styg en alles te word wat jy geskep is om te wees. Die insigte wat jy op hierdie blaaie vind, sal jou aanmoedig om jou lewe, jou besigheid en jou toekoms te verander. Die teks is gebore uit lewenservaring en is nie bloot teorie nie.

    Specifications
    1. Category : Christelike Leefwyse
    2. SKU : 9781415337691
    3. Barcode : 9781415337691
    4. Size : 152 x 222 mm
    5. Long Author : Angelique Du Toit
    1. Number of Pages : 304 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Struik Christian Media

    Recently Viewed