PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Staan Op, Staan Vas, Staan Uit (Sagteband)

Staan Op, Staan Vas, Staan Uit (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Staan Op, Staan Vas, Staan Uit (Sagteband)
  • Staan Op, Staan Vas, Staan Uit (Sagteband)

    CUM Books
     
    Regular price
    R155.00
    Sale price
    R155.00
    Unit price
    per 

    Limited Stock

    PRODUCT CODE: 9781432208905

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Die wêreld het godvresende mans nou nodiger as ooit tevore. Ouens wat sal opstaan en die leiding neem by die huis, by die kerk, by die werk en in die gemeenskap.
    STAAN OP en ontdek wie Hy wil hê jy moet wees. Erken jou swakhede, terwyl jy terselfdertyd jou krag vind in geloof. Wees sterk en moedig, maar sonder ’n masker van valse krag en bravade.
    STAAN VAS in moeilike tye en vertrou God as jou bron van moed en krag. Soek jou wysheid en antwoorde in die Woord en wees terselfdertyd op die aanval én op die verdediging vir Hom.
    STAAN UIT in die gemeenskap, by die werk en tussen jou vriende. Dien jou gesin en beskerm jou geliefdes en neem standpunt in vir Christus.
    Specifications
    1. Category : Mans
    2. SKU : 9781432208905
    3. Barcode : 9781432208905
    4. Size : 148 x 210 mm
    1. Number of Pages : 176 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Carpe Diem Media

    Recently Viewed