Staan Dit Regtig In Die Bybel? (Sagteband)
By: Mark Woods
- In stock, ready to ship
- Inventory on the way
No reviews
- In stock, ready to ship
- Free shipping on orders over R500.
- Online prices may vary from in-store prices.
Product Description
Het God ’n plan vir my lewe? Wat beteken “geestelike groei” nou eintlik? Hoekom sukkel Genesis en wetenskaplikes om ooreen te kom oor die skepping? Wat as die staat genadedood wettig?
Baie Christene worstel met geloofstandpunte wat op die Skrif gebaseer is, maar lyk of dit dalk nie so simplisties toegepas kan word nie. Mark Woods volg ’n unieke aanslag in Staan dit regtig in die Bybel? In plaas van ʼn “reg of verkeerd”-benadering poog hy om ʼn alternatief te bied gegrond op eerlike, diep nadenke. Hy daag jou uit om op ander maniere oor ou waarhede te dink in plaas van net te verklaar wat in die Bybel staan. Om weer te kyk wat die Bybel regtig oor sekere kwessies sê. Om nuut te dink en jou elkedagse lewe en optrede te meet aan wat Jesus ons kom leer het.
Is die waarheid dieper, meer radikaal en selfs meer gevaarlik? Loop ons sommige van die rykdom en diepte van ons geloof mis omdat ons nie daarvan hou om vrae te vra wat ons behoort te vra nie? In hierdie Bybelsgebaseerde boek kyk Mark Woods intens na ’n paar geloofskwessies en hoe sterk die Bybelse fondasie van die antwoorde waarmee ons grootgeword het werklik is.

Product Information
Category : Geestelike Verryking
SKU : 9781431618064
Author : Mark Woods
Language : Afrikaans
Size : 130 mm x 196 mm
Page Count : 164
Format : Paperback
Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy