{"product_id":"spreuke-vir-kleingoed-sagteband","title":"Spreuke vir Kleingoed (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eLewensgeluk begin by liefde vir die Here – Spreuke 1:7\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eGeliefde kinderboekskrywer Wendy Maartens span saam met bekroonde illustreerder Zinelda McDondald om die mees gepaste tekste uit die boek Spreuke in kinders se taal lewend te maak.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eAangevul deur 'n leestukkie, iets om te doen en 'n gebed sal hierdie boek jou kind help om die kuns van die lewe aan te leer en ’n gedissiplineerde lewenstyl te handhaaf.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eSpreuke vir kleingoed is 'n aanwins op enige kind se boekrak en sal 'n lewenslange liefde vir God se woord by jou kind kweek.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eVir 3- tot 5-jariges\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"CUM Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42558557913184,"sku":"9780796323590","price":165.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0123\/6543\/0880\/files\/9780796323590_front.jpg?v=1780712130","url":"https:\/\/cumbooks.co.za\/products\/spreuke-vir-kleingoed-sagteband","provider":"CUM Books","version":"1.0","type":"link"}