
Soek Vind Ontdek Noag Se Ark (Kartonboek)
By: Vanessa Carroll
- In stock, ready to ship
- Inventory on the way
- In stock, ready to ship
- Free shipping on orders over R500.
- Online prices may vary from in-store prices.
Product Description
Met Noag se ark – Soek, vind, ontdek word klein kindertjies op ’n lekker speelse manier bekendgestel aan die wonderlike verhaal van Noag se ark. Terwyl die ouer voorlees, kan die kind begin soek aan die voorwerpe in die illustrasie op die blad langsaan. Die boek se eenvoudige teks en baie oulike ouderdomsgepaste illustrasies sal die kleingoed se aandag trek en hulle opgewonde maak om weer en weer dié immergewilde storie te hoor.
Product Information
Category : Kinders
SKU : 9781415339244
Author : Vanessa Carroll
Language : Afrikaans
Size : 190 mm x 190 mm x 15 mm
Page Count : 10
Format : Board Book
Publisher : Struik Christian Media