PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Soek-En-Vind Bybelstories

Soek-En-Vind Bybelstories

B.A. Jones
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
B.A. Jones
Regular price
Sold out
Sale price
R189.95
Unit price
per 

In Soek-en-vind-Bybelstories ontdek en leer kinders meer oor 6 belangrike stories uit die Ou en Nuwe Testament. Wat ’n wonderlike manier om klein hartjies bekend te stel aan die Skepping, Noag se ark, Simson, Jesus in die tempel, Jesus gee vir 5 000 mense kos en Jesus het opgestaan!
Om meer opvoedkundige waarde aan die boek te gee, moet kinders ook vrae beantwoord, uitwerk hoe besonderhede by mekaar pas, na voorwerpe soek, verskille in prentjies soek en die apie opspoor. Die kleurvolle illustrasies is ’n plesier om na te kyk en daag hulle visuele waarneming uit.
Al hierdie aktiwiteite in ’n spesiale uitvou-formaat sal kinders tussen 6 en 10 jaar vir ure vermaak terwyl hulle leer.
  1. Category Kinders
  2. SKU 9781431619023
  3. Barcode 9781431619023
  4. Size 203 x 298 mm
  5. Long Author B.A. Jones
  1. Number of Pages 12 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Board Book
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products