Deliveries for online orders before Father's Day have closed, but you can still enjoy a 20% discount till 20 June 2021

So-o-o Oulik En Slim: 'n Gids Om Konneksie Met Jou Kind Te Verstrek + 40 Speletjies (Sagteband)

SAVE
R59.80
So-o-o Oulik En Slim: 'n Gids Om Konneksie Met Jou Kind Te Verstrek + 40 Speletjies (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, So-o-o Oulik En Slim: 'n Gids Om Konneksie Met Jou Kind Te Verstrek + 40 Speletjies (Sagteband)
  • So-o-o Oulik En Slim: 'n Gids Om Konneksie Met Jou Kind Te Verstrek + 40 Speletjies (Sagteband)

    CUM Books
    Lizanne Du Plessis
    Regular price
    R239.20
    Sale price
    R239.20
    Unit price
    per 

    This Item is out of stock

    PRODUCT CODE: 9781432208929

    Notify Me When Available

    Product Details
    Watter ma smag nie na kosbare oomblikke saam met die kinders wat haar hart se punt is nie?

    Kinders is op hulle beste as hulle ’n sterk band het met iemand wat vir hulle omgee. Wanneer jy in die tye wat julle saam is, regtig met hulle bind, word hulle brein gestimuleer, hulle verhouding met jou versterk en hulle gedrag verander.

    ’n Positiewe band met ’n pa en ma verminder ook ’n kind se stres, laat hulle beter slaap, ontwikkel hulle emosionele intelligensie en verbeter hulle skoolprestasie.

    Hoe bou ons verhoudings as ons tyd min is, ons uitgeput is, ons stres hoog is en almal in die huis verskillende temperamente en ouderdomme het? Gelukkig het jy geen spesiale toerusting, duur speelgoed of tegnologie nodig nie.
    Specifications
    1. Category : Gesin & Ouerskap
    2. SKU : 9781432208929
    3. Barcode : 9781432208929
    4. Size : 148 x 210 mm
    5. Long Author : Lizanne Du Plessis
    1. Number of Pages : 192 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Book & CD
    4. Publisher : Carpe Diem Media

    Recently Viewed