PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Smarties Vir Die Siel (Sagteband)

Smarties Vir Die Siel (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Smarties Vir Die Siel (Sagteband)
  • Smarties Vir Die Siel (Sagteband)

    CUM Books
    Susan Coetzer
    Regular price
    R169.00
    Sale price
    R169.00
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781432209070

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Smarties vir die siel, spesifiek geskryf vir vroue se behoeftes, is propvol bemoediging en inspirasie. Dis in happiegrootte dagstukkies opgedeel vir besige vroue. Nou kan jy elke dag oor die Woord nadink, al het jy ’n vol program.
    Die dagstukkies is ideaal om te lees terwyl jy jou oggendkoffie drink of in die motor vir die kinders wag. Of enige tyd wanneer jy ’n paar minute vry het.
    Susan Coetzer se kenmerkende styl wat met die hart praat, sal jou nader aan God bring. Jy sal besef hoe Sy waarhede deur jou lewe gevleg is, en dat jy op Hom kan vertrou vir elke môre.
    Dié uitgawe van Smarties vir die siel, topverkoper Bybeldagboek wat reeds talle lewens verryk het, is nou in ’n gerieflike sakpas formaat.
    Dra dit in jou handsak vir pitkos regdeur die dag en deel die boodskappe daarin met ander wat troos en bemoediging nodig het.
    Specifications
    1. Category : Dagstukke
    2. SKU : 9781432209070
    3. Barcode : 9781432209070
    4. Size : 120 x 170 mm
    5. Long Author : Susan Coetzer
    1. Number of Pages : 272 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Carpe Diem Media

    Recently Viewed

    [9:12 AM] Michael Pretorius