PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Sleutels Tot Uitnemendheid (Kunsleer)

SAVE
R15.99
Sleutels Tot Uitnemendheid (Kunsleer)
  • Load image into Gallery viewer, Sleutels Tot Uitnemendheid (Kunsleer)
  • Sleutels Tot Uitnemendheid (Kunsleer)

    CUMBookssa
     
    Regular price
    R79.95
    Sale price
    R63.96
    Unit price
    per 

    Limited Stock

    PRODUCT CODE: 9781415337615

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details

    Laat verandering, inspirasie en sukses weer opnuut in jou ontwaak word. Sleutels tot uitnemendheid bevat 80 bladsye van motiverende aanhalings en gedagtes oor sukses en uitnemendheid, wat met behulp van ’n pragtige uitleg-ontwerp aangebied word. Hierdie twee geskenkboeke is gerig op diegene wat ’n positiewe uitkyk op die lewe wil ontwikkel en behou, en sal mense in staat stel om elke dag te groei en verander.Met plek vir ’n persoonlike boodskap in die voorkant van Sleutels tot sukses en Sleutels tot uitnemendheid, is hierdie boeke ideaal om te gebruik in die plek van ’n geleentheidskaartjie of as ’n geskenk om ’n vriend of kollega te bemoedig en te motiveer.

    Specifications
    1. Category : Geskenkboeke
    2. SKU : 9781415337615
    3. Barcode : 9781415337615
    4. Size : 102 x 178 mm
    1. Number of Pages : 80 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Publisher : Struik Christian Media

    Recently Viewed