PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Sleutels Tot Sukses (Kunsleer)

Sleutels Tot Sukses (Kunsleer)
  • Load image into Gallery viewer, Sleutels Tot Sukses (Kunsleer)
  • Sleutels Tot Sukses (Kunsleer)

    CUMBookssa
     
    Regular price
    R79.95
    Sale price
    R79.95
    Unit price
    per 

    This Item is out of stock

    PRODUCT CODE: 9781415333808

    Notify Me When Available

    Product Details

    Laat verandering, inspirasie en sukses weer opnuut in jou ontwaak word. Sleutels tot sukses bevat elk 80 bladsye van motiverende aanhalings en gedagtes oor sukses, wat met behulp van ’n pragtige uitleg-ontwerp aangebied word. Hierdie geskenkboek is gerig op diegene wat ’n positiewe uitkyk op die lewe wil ontwikkel en behou, en sal mense in staat stel om elke dag te groei en verander.

    Met plek vir ’n persoonlike boodskap in die voorkant van Sleutels tot sukses, is hierdie boeke ideaal om te gebruik in die plek van ’n geleentheidskaartjie of as ’n geskenk om ’n vriend of kollega te bemoedig en te motiveer.

    Specifications
    1. Category : Geskenkboeke
    2. SKU : 9781415333808
    3. Barcode : 9781415333808
    4. Size : 102 x 178 mm
    1. Number of Pages : 80 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Publisher : Struik Christian Media

    Recently Viewed