PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Slaaptyd-Gebedjies Vir Klein Hartjies (Kartonboekie)
Slaaptyd-Gebedjies Vir Klein Hartjies (Kartonboekie)
Slaaptyd-Gebedjies Vir Klein Hartjies (Kartonboekie)

Slaaptyd-Gebedjies Vir Klein Hartjies (Kartonboekie)

Hannah C. Hall
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
CUMBookssa
Regular price
R140.00
Sale price
R140.00
Unit price
per 

Stap saam met oulike dierefamilies terwyl hulle leer hoe om te bid oor elke oomblik van die dag – die lekker tye, die moeilike dinge, en alles tussenin. Of die diere nou vir God vra om hulle te help om ’n gunsteling speelding te kry, of vir Hom dankie sê vir die dag se avontuur, Slaaptyd-gebedjies vir klein hartjies sal julle slaaptyd-roetine ’n spesiale, stil tyd maak en sal God se Woord in jou kinders se hart vestig.
Slaaptyd-gebedjies vir klein hartjies bestaan uit 10 pragtige rympies. By elke rympie is daar ook ’n teksvers wat klein hartjies sal help om God se liefdevolle hart te ontdek wat ons altyd sal vergewe.
  1. Category Kinders
  2. SKU 9781431622832
  3. Barcode 9781431622832
  4. Size 200 x 202 mm
  5. Long Author Hannah C. Hall
  1. Number of Pages 22 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Board Book
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products