PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Skyn Vir Jesus (Sagteband)

Skyn Vir Jesus (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Skyn Vir Jesus (Sagteband)
  • Skyn Vir Jesus (Sagteband)

    CUMBookssa
    Ewald Van Rensburg
    Regular price
    R49.96
    Sale price
    R49.96
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781431617234

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    In die klein dorpie Genadeville bly daar ’n tweeling, Chris en Joy. Saam met hulle hond, Gracie, kuier hulle graag by die gawe predikant, oom Dawid Jansen, en gesels oor God se wapenrusting.
    Op ’n dag terwyl hulle huis toe stap, spring ’n bose bende boelies uit ’n bos. Chris, Joy en Gracie vlug en kom dan tussen twee bome op ’n deur af. Hulle pluk die deur oop. Dit is die begin van hulle avonture in die land waar die sirkel van lig is.
    Hierdie wonderlike fantasieverhaal met ’n leeu, lam, draak en heks sal kinders die belang van God se wapenrusting leer. Aan die einde van die boek kan kinders meer leer oor die verskillende dele van die wapenrusting. Elke verduideliking bestaan uit ’n “lees dit”, “leer dit”, “leef dit”, “oordink dit” en “doen dit”-afdeling.
    Hierdie opwindende verhaal, Skyn vir Jesus, help kinders om op ’n prettige manier te leer hoe belangrik dit is om God se wapenrusting elke dag aan te trek.
    Specifications
    1. Category : Kinders
    2. SKU : 9781431617234
    3. Barcode : 9781431617234
    4. Size : 148 x 210 mm
    5. Long Author : Ewald Van Rensburg
    1. Number of Pages : 96 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

    Recently Viewed