PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Skooldagboek Seuns 2022 (Paperback)

SAVE
R19.80
Skooldagboek Seuns 2022 (Paperback)
Skooldagboek Seuns 2022 (Paperback)
Skooldagboek Seuns 2022 (Paperback)
Skooldagboek Seuns 2022 (Paperback)
  • Load image into Gallery viewer, Skooldagboek Seuns 2022 (Paperback)
  • Load image into Gallery viewer, Skooldagboek Seuns 2022 (Paperback)
  • Load image into Gallery viewer, Skooldagboek Seuns 2022 (Paperback)
  • Load image into Gallery viewer, Skooldagboek Seuns 2022 (Paperback)
  • Skooldagboek Seuns 2022 (Paperback)

    CUM Books
     
    Regular price
    R99.00
    Sale price
    R79.20
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781415342602

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Die gewilde Skooldagboek 2022 vir seuns tussen 6 en 12 met sy funky voorblad bevat nuwe interaktiewe inhoud. Met ’n opwindende nuwe tema vir 2022 en oulike aktiwiteite is hierdie dagboek vir skoolseuns ’n moet-hê en sal dit nog gewilder wees as voorheen.

    Kenmerke sluit in:
    • Twee dae per bladsy, met spasie vir ouer se handtekening
    • 2022 kalender, skoolkwartale en openbare- en skoolvakansiedae vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana
    • Klasroosters, naskoolse aktiwiteite en eksamenroosters
    • Interessante feite, grappies, cool dinge om te probeer en veiligheidswenke op elke blad.
    • Pretspeletjies soos verbind die nommers, soek die verskille, woordsoek, doolhowe, soek die simbool en kolletjies en strepies
    • ’n Bordspeletjie op die agterkant.
    • Suid-Afrika se volkslied
    • 210 x 142mm (A5)
    Specifications
    1. Category : Dagbeplanners
    2. SKU : 9781415342602
    3. Barcode : 9781415342602
    4. Size : 142 x 210 mm
    1. Number of Pages : 224 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Struik Christian Media

    Recently Viewed