PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Skitter (Sagteband)

Skitter (Sagteband)

Priscilla Shirer
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
Priscilla Shirer
Regular price
R155.00
Sale price
R155.00
Unit price
per 

God se lig skyn deur elke faset van ons lewe. Skitter is ’n uitnodiging aan tienermeisies en jong vroue om ’n eerlike gesprek te geniet oor hulle identiteit. Priscilla Shirer deel lewenslesse wat sy vanaf haar tienerjare tot nou geleer het. Sy wys vir jong meisies en vroue hoe die lig van God se Woord haar identiteit gevorm het en leer hulle hoe dit ook hulle lewe kan verander.
Die samelewing probeer ons identiteit bepaal, maar hierdie wêreld hunker na iets anders wat ons net in die kreatiewe Skepper kan vind. Ons is geskep om sy lig te weerkaats ... ons is geskep om vir Hom te straal.
  1. Category Jeug
  2. SKU 9781431623549
  3. Barcode 9781431623549
  4. Size 140 x 216 mm
  5. Long Author Priscilla Shirer
  1. Number of Pages 136 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products