PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Sit Die Vonk Terug In Jou Huwelik (Sagteband)

Sit Die Vonk Terug In Jou Huwelik (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Sit Die Vonk Terug In Jou Huwelik (Sagteband)
  • Sit Die Vonk Terug In Jou Huwelik (Sagteband)

    CUMBookssa
    Jay Payleitner
    Regular price
    R189.95
    Sale price
    R189.95
    Unit price
    per 

    Limited Stock

    PRODUCT CODE: 9781431616619

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    “Die wittebrood is verby” is ʼn uitdrukking wat dikwels gebruik word vir huwelike wat sy vonk verloor het. Daardie gevoel van eenheid wat aan die begin van die huwelik so opsigtelik was, het al vaer geword.
    Vir paartjies wat voel hulle huwelik gaan nou net oor kompromieë of opoffering of onderdanigheid, is daar hoop. In Sit die vonk terug in jou huwelik gee Jay Payleitner 52 prettige en kreatiewe maniere om weer ware eenheid en romanse in die huwelik te ervaar. Die wenke sluit in:

    • Deel drome
    • Moet nooit kompromieë aangaan nie
    • Betaal die kredietkaarte af
    • Soen in die kombuis
    • Lag saam, huil saam
    • Dien en word bedien

    Hierdie praktiese en wyse idees word humoristies aangebied en sal huweliksmaats nader aan mekaar trek. Dit sal hulle ook opnuut inspireer om hulle unieke verbintenis te geniet en hulle toerus om hulle huwelik nog beter te maak.
    Specifications
    1. Category : Huwelik
    2. SKU : 9781431616619
    3. Barcode : 9781431616619
    4. Size : 140 x 216 mm
    5. Long Author : Jay Payleitner
    1. Number of Pages : 220 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

    Recently Viewed