Sara (Sagteband)
By: Maretha Maartens
- In stock, ready to ship
- Inventory on the way
- In stock, ready to ship
- Free shipping on orders over R500.
- Online prices may vary from in-store prices.
Product Description
“Hoe praat die Onsigbare, Abram?” “Onontwykbaar.” In dié roman word Abraham van die Bybel deur sy vrou Sara se oë gesien. Die Bybelse narratief word aangevul deur deeglik nagevorste materiaal uit ander bronne. Die leser word meegesleur na die Middel-Bronstydperk, na die mense van die sondvloed, na Abraham se stanings en huwelik, sy swakhede en sy geloofspad, en die lewe van sy vrou Sara. En gekonfronteer met die Wese en die werklikheid van God.
Product Information
Category : Fiksie
SKU : 9780796320643
Author : Maretha Maartens
Language : Afrikaans
Size : 130 mm x 198 mm
Page Count : 384
Format : Paperback
Publisher : Lux Verbi