Saamloop (Sagteband)

Product Details
Loop saam. Loop saam met Jesus deur die stofstrate van die lewe en leer so in die loop saam met Hom. Hand aan hand saam met Jesus sal jy in die loop deur Saamloop gelei word in vandag se loop. In Saamloop loop ons stukkie vir stukkie deur die vier evangelies: Matteus, Markus, Lukas en Johannes en bekyk die wêreld deur Jesus se oë. Na die loop sal jy anders wees, nie omdat jy ’n klomp woorde gelees het nie, maar omdat jy saam met die Groot Verlosser geloop het.
Specifications
- Category : Dagstukke
- SKU : 9780992200336
- Barcode : 9780992200336
- Size : 150 x 208 mm
- Long Author : Gerjo Ben Van Der Merwe
- Number of Pages : 750 pp
- Language : Afrikaans
- Format : Paperback
- Publisher : Benta Press Sa Pty Ltd