PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Romeine - Hartklop Van Die Evangelie (Sagteband)

Romeine - Hartklop Van Die Evangelie (Sagteband)

Andrie Du Toit
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
Andrie Du Toit
Regular price
R190.00
Sale price
R190.00
Unit price
per 

Kenners is die eens: Geen ander brief het die kerkgeskiedenis meer geskud as Romeine nie. Telkens wanneer die kerk van die hart van die evangelie begin wegdwaal het, was Romeine daar om hulle weer terug te roep. Geen ander brief spel die evangelie van God se genade heerliker uit nie en geen ander brief bied meer bemoediging of vertroosting nie.
In die Bybelstudie Romeine – hartklop van die evangelie bespreek Andrie du Toit oor 10 weke Paulus se brief aan die Romeine. Elke week bied die volgende:

• ’n Voorskou met punte wat in die week bespreek sal word
• Studies vir 7 dae met ’n vers-vir-vers verduideliking van die brief
• ’n Terugblik met ’n kort opsomming van die hoofpunte wat die week ontdek is
• Wenke vir Bybelstudiegroepe

Romeine – hartklop van die evangelie is ideaal vir individue, asook groepe en sal lesers help om te ontdek hoe hulle die tydlose boodskap van Romeine vandag nog kan uitleef.
  1. Category Bybelstudie
  2. SKU 9781431618804
  3. Barcode 9781431618804
  4. Size 171 x 245 mm
  5. Long Author Andrie Du Toit
  1. Number of Pages 308 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products