PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Ringbind Dagbeplanner 2019 Oranje/Blou (Ringbind)

Ringbind Dagbeplanner 2019 Oranje/Blou (Ringbind)

CUMBookssa
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
CUMBookssa
Regular price
Sold out
Sale price
R69.95
Unit price
per 

Hierdie kompakte en praktiese dagbeplanner vir die moderne vrou maak voorsiening vir afsprake en prioriteite vir die week. Verder bevat dit ook inligting soos openbare vakansiedae, skool¬kwartale en selfs ’n lys wat aandui watter geskenk om vir watter huweliksherdenking te koop. Dis beskikbaar in drie ontwerpe en die teksvers en inspirerende aanhaling rond elke week pragtig af.
Ander kenmerke sluit in:

• Jaarbeplanner vir 2019 en 2020
• ’n Bemoedigende teksvers en aanhaling vir elke week
• Plek om afsprake en die week se prioriteite neer te skryf
• Plek vir belangrike telefoonnommer, asook notas en persoonlike inligting
• ’n Lys met openbare vakansiedae
• Verpak in ’n selfdigtende sakkie
  1. Category Dagbeplanners
  2. SKU 9781431619801
  3. Barcode 9781431619801
  4. Size 120 x 190 mm
  1. Number of Pages 128 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Spiral-Bound
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products