PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Reis Lig Deur Die Lewe (Hardeband)

SAVE
R94
Reis Lig Deur Die Lewe (Hardeband)
  • Load image into Gallery viewer, Reis Lig Deur Die Lewe (Hardeband)
  • Reis Lig Deur Die Lewe (Hardeband)

    CUMBookssa
    Dalene Reyburn
    Regular price
    R199.00
    Sale price
    R105.00
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781431622603

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Die 366 oordenkings in Reis lig deur die lewe sal lesers inspireer om met oorvloedige vreugde te leef.
    Ons hemelse Vader is elke tree van ons lewensreis by ons, en sy liefde, teenwoordigheid en sorg sal ons toelaat om lig te reis. Hy laat ons nooit in die steek nie. Hy hou nooit op om ons te herinner aan sy genadegreep op ons lewens nie. Hy sien die einde van die reis reeds aan die begin en niks vang Hom onkant nie. Hy het ons reisplan vooraf uitgewerk, en wanneer ons saam met Hom reis, is die reis vervullend, opwindend en vol vreugde.
    Specifications
    1. Category : Dagstukke
    2. SKU : 9781431622603
    3. Barcode : 9781431622603
    4. Size : 130 x 182 mm
    5. Long Author : Dalene Reyburn
    1. Number of Pages : 388 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Hardcover
    4. Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

    Recently Viewed