{"product_id":"prettige-bybel-aktiwiteite-vir-kinders-sagteband","title":"Prettige Bybel-Aktiwiteite vir Kinders (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eIs ’n prettige en leersame manier om kinderhandjies besig te hou, nie iets wat elke ouer, tannie, oupa of ouma sal verwelkom nie?\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003ePrettige Bybel-aktiwiteite vir kinders \u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003ebevat meer as 25 speletjies wat kinders speel-speel meer oor die Bybel sal leer. Die speletjies, wat gebaseer is op verskeie geliefde Bybelstories uit die Ou en Nuwe Testament, sal sorg vir ure se pret. Dié samestelling is propvol speletjies soos soek die pad, verbind die kolletjies, soek die verskille, woordsoektogte, en vele meer.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eHierdie klein boekie vol pret is ideaal vir enige kind tussen die ouderdomme van 5 en 8.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eMeer as 25 speletjies gebaseer op Bybelstories uit die Ou en Nuwe Testament.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eSpeletjies soos soek die pad, verbind die kolletjies, soek die verskille en woordsoektogte.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel \u003ci\u003eFun Bible Activities for Kids\u003c\/i\u003e.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"CUM Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42999473733728,"sku":"9780638011456","price":19.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0123\/6543\/0880\/files\/9780638011456_front.jpg?v=1785168572","url":"https:\/\/cumbooks.co.za\/products\/prettige-bybel-aktiwiteite-vir-kinders-sagteband","provider":"CUM Books","version":"1.0","type":"link"}