PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Praat Oor Depressie: Selfhelpgids En Selfdoenboek (Sagteband Met MP3 Oudio)

SAVE
R150
Praat Oor Depressie: Selfhelpgids En Selfdoenboek (Sagteband Met MP3 Oudio)
  • Load image into Gallery viewer, Praat Oor Depressie: Selfhelpgids En Selfdoenboek (Sagteband Met MP3 Oudio)
  • Praat Oor Depressie: Selfhelpgids En Selfdoenboek (Sagteband Met MP3 Oudio)

    CUM Books
    Johan Laten
    Regular price
    R249.00
    Sale price
    R99.00
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781432208691

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Depressievegters en mense wat depressievegters ken, moet weet waaroor die toestand gaan. Johan Laten gebruik sy eie ervaring van die siekte om ouers en onderwysers te laat verstaan wat depressie behels – die simptome, oorsake en behandeling.

    Die behandeling van depressie is ’n spanpoging met God as bron van krag en hoop, professionele beraders, medikasie, leiding deur ouers en onderwysers – en natuurlik die depressievegter self.

    “Die moderne samelewing worstel om gemoedsiektes soos depressie baas te raak. Johan se selfhelpgids bied ’n maklike leeservaring vir die leek, en gee die korrekte inligting en leiding sonder om in mediese terme verstrengel te raak.” –Dr. Piet Oosthuizen, psigiater
    Specifications
    1. Category : Christelike Leefwyse
    2. SKU : 9781432208691
    3. Barcode : 9781432208691
    4. Size : 152 x 213 mm
    5. Long Author : Johan Laten
    1. Number of Pages : 160 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Book & CD
    4. Publisher : Carpe Diem Media

    Recently Viewed