{"product_id":"pompeii-sagteband","title":"Pompeii (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eVoor die uitbarsting van Vesuvius word Aeliana en haar moeder uit Jerusalem as slavinne na Pompeii weggevoer.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eNá haar moeder se dood moet Aeliana haar plek vind in ’n stad vol afgodery, terwyl sy saam met ander Christene in die geheim aanbid. Balthus, ’n voormalige gladiator wat belowe het om haar te beskerm, wek gevoelens wat sy nie maklik kan vertrou nie.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eEeue later probeer Liana ná die plaasmoord op haar ouers sin maak van haar pyn terwyl sy restourasiewerk in Pompeii doen.\u003cbr\u003eDaar ontmoet sy dokter Ulrich Balth, wie se vriendelikheid haar help om haar hart weer oop te stel.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eTerwyl hulle die verhale van die verlede ontbloot, ontdek hulle ook genesing, hoop en liefde.\u003c\/p\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"CUM Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42904317198432,"sku":"9781779881007","price":300.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0123\/6543\/0880\/files\/9781779881007_front.jpg?v=1782720521","url":"https:\/\/cumbooks.co.za\/products\/pompeii-sagteband","provider":"CUM Books","version":"1.0","type":"link"}