{"product_id":"pikkie-en-peuter-storiebybel-sponsgevulde-hardeband","title":"Pikkie en Peuter Storiebybel (Sponsgevulde Hardeband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003e’n Bekoorlike eerste Bybel om jong kinders te laat ontdek hoe lief God vir hulle is!\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie \u003cb\u003ePikkie en Peuter Storiebybel\u003c\/b\u003e is perfek vir kindertjies van geboorte tot 3.\u003cbr\u003eDie 45 stories uit die Ou en Nuwe Testament word liefdevol oorvertel in maklike woorde wat jong harte sal verstaan.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eElke storie lê ’n Bybelse waarheid vas en herinner pikkies en peuters aan God se liefde en hoe spesiaal ons vir Hom is.\u003cbr\u003eDie sprankelende illustrasies skep ’n gevoel van verwondering by die stories.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e’n Kosbare skat om weer en weer saam te lees en só ’n ewige liefde vir God en sy Woord in kinderharte aan te steek.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eVir 0- tot-3-jariges\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"CUM Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43164898885728,"sku":"9781997433118","price":99.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0123\/6543\/0880\/files\/9781997433118_front.jpg?v=1790007137","url":"https:\/\/cumbooks.co.za\/products\/pikkie-en-peuter-storiebybel-sponsgevulde-hardeband","provider":"CUM Books","version":"1.0","type":"link"}