PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Perspektief Op Die Heilige Gees Bybelstudie (Sagteband)

Perspektief Op Die Heilige Gees Bybelstudie (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Perspektief Op Die Heilige Gees Bybelstudie (Sagteband)
  • Perspektief Op Die Heilige Gees Bybelstudie (Sagteband)

    CUMBookssa
    Stephan Joubert
    Regular price
    R119.96
    Sale price
    R119.96
    Unit price
    per 

    This Item is out of stock

    PRODUCT CODE: 9781431605958

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Kom stap saam met Stephan Joubert in die Bybelstudie Perspektief op die Heilige Gees op die spoor van God se spesiale Helper en ontsluit ’n ware Geesvervulde lewe.
    Die 10 studies in hierdie Bybelstudie draai om temas rakende die werking van die Heilige Gees, soos: vol van die Heilige Gees, dra vrug wat die Gees verheerlik, getuies van die Heilige Gees en die Gees maak regtig vry. Stephan Joubert wil jou herinner aan die hemelse hulp wat jy in jou moeilikste tye kan kry en jou aandag op die wonders van die Gees vestig.
    Elk van die 10 studies sluit af met ’n kort samevatting wat die kernwaarhede van die spesifieke gedeelte saamvat.
    Specifications
    1. Category : Bybelstudie
    2. SKU : 9781431605958
    3. Barcode : 9781431605958
    4. Size : 171 x 245 mm
    5. Long Author : Stephan Joubert
    1. Number of Pages : 104 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

    Recently Viewed