{"product_id":"ouerskap-10-bybelse-riglyne-vir-n-gelukkig-en-gesonde-gesin-sagteband","title":"Ouerskap: 10 Bybelse Riglyne vir 'n Gelukkig en Gesonde Gesin (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eOuerskap, 10 Bybelse Riglyne vir 'n Gelukkig en Gesonde Gesin\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eOuerskap vandag is nie maklik nie. Die wêreld verander voortdurend en die uitdagings word al hoe meer. Tog is daar dinge wat nie verander nie. Kinders sal altyd hulle ouers se liefde en leiding nodig hê. Ouers moet dus ’n veilige omgewing skep waarbinne kinders kan floreer, God leer ken en vir die toekoms voorberei word.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eIn \u003cb\u003e\u003ci\u003eOuerskap\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e gee Johan Smith 10 riglyne vir ouers om hierdie belangrike taak ’n bietjie makliker te maak. Hy bespreek onder andere kwessies soos dissipline, kommunikasie, konflik, tyd saam deurbring, tegnologie en hoe om jou kinders van God te leer.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eDit is moontlik om hierdie reis saam met jou kinders te geniet terwyl jy verantwoordelike, Godvresende volwassenes grootmaak.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003e10 praktiese riglyne soos dissipline, kommunikasie, konflik, tyd saam deurbring, tegnologie en hoe om jou kinders van God te leer.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"CUM Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42650154500192,"sku":"9780638010947","price":89.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0123\/6543\/0880\/files\/9780638010947_front.jpg?v=1780618492","url":"https:\/\/cumbooks.co.za\/products\/ouerskap-10-bybelse-riglyne-vir-n-gelukkig-en-gesonde-gesin-sagteband","provider":"CUM Books","version":"1.0","type":"link"}