PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Openbaring (Sagteband)

Openbaring (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Openbaring (Sagteband)
  • Openbaring (Sagteband)

    CUM Books
    Annene Mullins,Kobus Myburgh
    Regular price
    R180.00
    Sale price
    R180.00
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9780864879158

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Hierdie interpretasie van die boek Openbaring sluit aan by die eerste-eeuse wêreld waarin astrologie en mitologie ʼn baie groot rol in mense se lewe gespeel het. Johannes ken die figure wat die mense in die hemel gesien het. Hy weet dié figure is vir die mense van sy tyd baie belangrik. Hy weet die mense glo hierdie figure leef en beïnvloed hulle lewe. Johannes sluit hierby aan, maar terwyl hy skryf, verander hy dit in ’n boodskap oor God. Johannes weet God leef. Net Hý het waarlik ’n invloed op mense se lewe.
    Hierdie Bybelstudie is ’n poging om op grond van die teks wat Johannes lank gelede neergeskryf het en die jongste navorsing oor die wêreld waarin Johannes geleef het, vanuit ’n ongewone en verrassende hoek ’n venster op God oop te maak, die angel uit ons angs te haal en ons vrees en blydskap te verander. Soos die môrester op die ooste op kom, is Jesus ʼn helder lig. Hy kondig dag oor ons nag aan.
    Specifications
    1. Category : Bybelstudie
    2. SKU : 9780864879158
    3. Barcode : 9780864879158
    4. Size : 148 x 210 mm
    5. Long Author : Annene Mullins,Kobus Myburgh
    1. Number of Pages : 384 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Bybel-Media Handel

    Recently Viewed