PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Op Vlerke Van Geloof (Sponsgevulde Hardeband)

Op Vlerke Van Geloof (Sponsgevulde Hardeband)

Riekert Botha
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
CUMBookssa
Regular price
Sold out
Sale price
R249.94
Unit price
per 

Jesus – die Een wat die onbaatsugtigste opoffering ooit gemaak het sodat óns die ewige lewe kan geniet. Maar ken ons Hom werklik en weet ons hoekom Hy gedoen het wat Hy het?
In Op vlerke van geloof breek Riekert Botha die Woord oop sodat ons Jesus, die kern van ons geloof, werklik kan leer ken. Deur die loop van 366 dae bied hy antwoorde op vrae, soos: Wie is Jesus? Hoe lyk Hy? Hoe werk Hy? Hoe beleef ek Hom? Hoekom werk Hy soos Hy doen? Op sy kenmerkend gemaklike styl bied Riekert ’n vars perspektief op ’n verskeidenheid kwessies rondom Jesus se lewe en werk.
Bring elke dag tyd saam met Jesus deur, leer ken Hom en ervaar hoe jou geloof vlerke kry.
  1. Category Dagstukke
  2. SKU 9781431615551
  3. Barcode 9781431615551
  4. Size 150 x 220 mm
  5. Long Author Riekert Botha
  1. Number of Pages 392 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Hardcover
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products