Oorwinning Oor Die Vyand (Sagteband)

Behaal oorwinning op elke gebied van die lewe.
Christene is vandag grootliks onkundig oor Satan se boosheid. Dit is waarom soveel van ons getreiter word deur vrese, vasgevang is in verslawings en verskeurd is as gevolg van verhoudingsprobleme. Maar God gee ons die uiteindelike oorwinning.
In hierdie lewensveranderende boek leer John Osteen jou onder meer hoe om mag oor die vyand te verkry wanneer hy jou wil verlei, hoe Jesus verleiding hanteer het, hoe om geestelike oologvoering aan te wend, hoe om Satan se nederlaag te openbaar en hoe om 'n lewe van oorwinning te leef.
Namate jy meer leer oor die ware bonatuurlike mag van God, sal jy oorwinning kan behaal op elke gebied van die lewe.
- Category : Christelike Leefwyse
- SKU : 9781415332672
- Barcode : 9781415332672
- Size : 152 x 222 mm
- Long Author : John Osteen
- Number of Pages : 192 pp
- Language : Afrikaans
- Format : Paperback
- Publisher : Struik Christian Media