PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Oordenkings Vir Kinders (Sagteband)

SAVE
R17.80
Oordenkings Vir Kinders (Sagteband)
Oordenkings Vir Kinders (Sagteband)
Oordenkings Vir Kinders (Sagteband)
Oordenkings Vir Kinders (Sagteband)
Oordenkings Vir Kinders (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Oordenkings Vir Kinders (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Oordenkings Vir Kinders (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Oordenkings Vir Kinders (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Oordenkings Vir Kinders (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Oordenkings Vir Kinders (Sagteband)
  • Oordenkings Vir Kinders (Sagteband)

    CUMBookssa
    James Merritt
    Regular price
    R89.00
    Sale price
    R71.20
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781431622597

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Daar is ’n groot verskil tussen weet van Jesus, en om Hom werklik te ken. Met Oordenkings vir kinders stel James Merritt 8- tot 12-jariges bekend aan Jesus en herinner hulle aan hulle spesiale plek in God se koninkryk. Die 52 oordenkings deel waarhede soos:
    • Jesus is die Goeie Herder wat jou altyd lei
    • Jesus is die Koning van alle konings
    • Jesus is die Brood van die lewe
    • Jesus is die Lig vir die wêreld
    Wanneer kinders Jesus werklik ken, sal Hy vir hulle méér wees as net 'n naam wat hulle by die kerk of Sondagskool hoor. Hy sal vir hulle 'n ware Vriend word.
    Specifications
    1. Category : Dagstukke
    2. SKU : 9781431622597
    3. Barcode : 9781431622597
    4. Size : 132 x 203 mm
    5. Long Author : James Merritt
    1. Number of Pages : 112 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

    Recently Viewed