PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Ontsluit Die Legkaart Van Die Bybel (Sagteband)

SAVE
R124.94
Ontsluit Die Legkaart Van Die Bybel (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Ontsluit Die Legkaart Van Die Bybel (Sagteband)
  • Ontsluit Die Legkaart Van Die Bybel (Sagteband)

    CUMBookssa
    Bill Jones
    Regular price
    R199.94
    Sale price
    R75.00
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781415329818

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details

    Met bladsye vol name soos Melgisedek, Mefiboset en Meselemja, honderde stories – sommige aangrypend, ander snaaks en nog ander wat selfs grusaam is, soms moeilike teologie en vreemde visioene – is dit verstaanbaar dat die Bybel ’n mens verward en oorweldig kan laat voel. Hoe pas alles nou eintlik inmekaar?
       Stel jou egter voor dat die Bybel ’n groot legkaart is. Dit is baie makliker om uit te werk hoe om die stukkies in mekaar te laat pas as jy die prentjie op die boks voor jou het en die hoeke en stukkies met reguit kante as gids. Dit gee aan jou as’t ware die sleutel om die geheim van die legkaart te ontsluit.
       Ontsluit die legkaart van die Bybel is so ’n sleutel – dit voorsien die leser van ’n geheelbeeld, en deel die Ou en Nuwe Testament op in sinvolle tydvakke wat help om ’n spesifieke Bybelgedeelte in kronologiese konteks te plaas en te verstaan hoe die verskillende dele van die Bybel inmekaarpas.
    Ontsluit die legkaart van die Bybel is geskik vir mense met min of geen kennis van die Bybel nie, sowel as pastors en ander kerkleiers wat aan ander die boodskap van die Woord wil oordra.

    Specifications
    1. Category : Naslaan
    2. SKU : 9781415329818
    3. Barcode : 9781415329818
    4. Size : 152 x 222 mm
    5. Long Author : Bill Jones
    1. Number of Pages : 544 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Struik Christian Media

    Recently Viewed