PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Ontdek Jesus In Die Psalms (Sagteband)

Ontdek Jesus In Die Psalms (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Ontdek Jesus In Die Psalms (Sagteband)
  • Ontdek Jesus In Die Psalms (Sagteband)

    CUMBookssa
    Stonecroft
    Regular price
    R99.96
    Sale price
    R99.96
    Unit price
    per 

    Limited Stock

    PRODUCT CODE: 9781431616381

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Besef jy hoeveel verwysings daar in die Psalms na Jesus is? Hierdie poëtiese Bybelboek beeld Hom uit as die Een wat God gekies het, die Skepper, die Koning van die konings, die Een wat gekruisig is en weer opgestaan het, die Skaapwagter, die ewige Hoëpriester en vele meer.
    In Ontdek en beleef Jesus in die Psalms sal jy deur Bybelgedeeltes, verduidelikings, toepassings en besprekingsvrae jou vertroue in Jesus, jou Verlosser, se krag versterk met die wete dat Hy altyd ’n plan het wat uitgevoer sal word. Elke studie sluit ook af met skryfplek vir persoonlike nadenke en notas of gebede. Aan die einde van die Bybelstudie is daar ook ’n gedeelte vir persoonlike geestelike groei met joernaalbladsye.
    Hierdie Bybelstudie in 11 dele is ideaal vir kleingroepe en individue om God se transformerende Woord te bestudeer.
    Specifications
    1. Category : Bybelstudie
    2. SKU : 9781431616381
    3. Barcode : 9781431616381
    4. Size : 140 x 216 mm
    5. Long Author : Stonecroft
    1. Number of Pages : 196 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

    Recently Viewed