PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Omvou Deur Genade (Sagteband)

Omvou Deur Genade (Sagteband)

Dalene Reyburn
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
CUMBookssa
Regular price
R189.95
Sale price
R189.95
Unit price
per 

Vandat ons ons oë oopmaak in die oggend totdat ons dit toemaak in die aand, is die lewe ʼn dolle gejaag. Dit is dus geen wonder dat ons soms uitgeput en totaal oorweldig voel en wonder hoe ons deur die volgende dag gaan kom nie.
Omvou deur genade motiveer vroue om tot God te nader en die vrede van ʼn toegewyde en standhoudende geloof te leer ken. Die 366 kort maar kragtige oordenkings spesiaal vir vroue op alle vlakke van die samele-wing, sal jou uitkyk op jou dag verander en jou die inspirasie gee wat jy so nodig het! Dalene Reyburn gesels in hierdie volkleur-dagboek oor temas soos gesindheid, vergenoegdheid, bemoediging, geloof, genade, hoop, vrede, gebed, verhoudings en geestelike groei.
Wees vandag die beste jý! Vier die lewe. Sien die wonder in die alledaagse. Leer om voluit en hartstogtelik vir God te leef terwyl jy omvou word deur sy genade.
  1. Category Dagstukke
  2. SKU 9781431616657
  3. Barcode 9781431616657
  4. Size 144 x 190 mm
  5. Long Author Dalene Reyburn
  1. Number of Pages 408 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products