Om Te Leef Asof Nie (Sagteband)
By: Dirkie Smit

Product Details
Met die heengaan van Russel Botman, rektor en visekanselier van die Universiteit van Stellenbosch op 28 Junie 2014, het Dirkie Smit sy weeklikse rubriek op Saterdae in Die Burger, “Geestelike waardes”, benut om aan hom hulde te bring. Dit het gelei tot die gedagte van hierdie huldigingsbundel met spesiaal uitgesoekte rubrieke uit “Geestelike waardes” oor ses temas wat Russel Botman besonder na aan die hart gelê het.
Specifications
- Category : Christelike Leefwyse
- SKU : 9780864877574
- Barcode : 9780864877574
- Long Author : Dirkie Smit
- Number of Pages : 144 pp
- Language : Afrikaans
- Format : Paperback
- Publisher : Bybel-Media Handel