PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Om Seuns Groot Te Maak (Sagteband)

Om Seuns Groot Te Maak (Sagteband)

James C. Dobson
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
James C. Dobson
Regular price
Sold out
Sale price
R139.94
Unit price
per 

Met soveel verwarring oor die man se rol in ons hedendaagse samelewing is dit geen wonder nie dat so baie ouers en onderwysers met hulle hande in die hare sit as dit by die grootmaak van seuns kom. Ons kultuur het manlikheid van sy eer beroof en as gevolg daarvan moet seuns aan die kortste ent trek. ’n Hele geslag seuns is besig om groot te word sonder ’n duidelike beeld van wat dit beteken om ’n man te wees. Maar daar is hoop!
Om seuns groot te maak bied raad en aanmoediging gebaseer op Bybelse beginsels. Elke persoon wat betrokke is by die uitdaging om seuns te verander in goeie mans moet hierdie boek lees.
  1. Category Gesin & Ouerskap
  2. SKU 1868298558
  3. Barcode 9781868298556
  4. Size 153 x 230 mm
  5. Long Author James C. Dobson
  1. Number of Pages 316 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products