Om Lief Te Hê Ten Spyte Van Seerkry (Sagteband)
By: Cherise Franklin,Jentezen Franklin
- In stock, ready to ship
- Inventory on the way
No reviews
- In stock, ready to ship
- Free shipping on orders over R500.
- Online prices may vary from in-store prices.
Product Description
Die mense naaste aan ons – kinders, ouers, familielede, huweliksmaats, vriende – kan ons soms die seerste maak. En die letsels wat hierdie emosionele seerkry laat, gaan soms so diep dat ons mure om ons bou. Tog is dit juis hierdie mure wat ons daarvan weerhou om hoop te sien, heel te word en weer lief te hê.
In Om lief te hê ten spyte van seerkry deel Jentezen Franklin sy verhaal van persoonlike pyn en wys lesers hoe om krag, moed en motivering te vind om lief te hê asof jy nooit seergekry het nie. Deur Bybelse en eietydse verhale bespreek hy verskillende soorte seerkry en gee antwoorde op vrae soos: Hoe kan ek hom weer vertrou? en Hoe kan ek ooit regtig vergewe?
Om lief te hê ten spyte van seerkry bied alles wat nodig is om mure af te breek, deur wonde te werk, beskadigde verhoudings te herstel en die krag te ontdek van liefhê te spyte van seerkry.

Product Information
Category : Christelike Leefwyse
SKU : 9781431621194
Author : Cherise Franklin,Jentezen Franklin
Language : Afrikaans
Size : 219 mm x 149 mm x 14 mm
Page Count : 236
Format : Paperback
Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy