PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Om Jesus Te Ken (Hardeband)

SAVE
R169.93
Om Jesus Te Ken (Hardeband)
  • Load image into Gallery viewer, Om Jesus Te Ken (Hardeband)
  • Om Jesus Te Ken (Hardeband)

    CUMBookssa
    Elize Parker
    Regular price
    R249.94
    Sale price
    R80.01
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781415334041

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details

    Verhoudings is een van die lewegewende aspekte van ons lewe, maar daar is ook groot potensiaal vir konflik en seerkry. Sonder Jesus aan ons sy kan ons nie staande bly wanneer daar storms in ons verhoudingslewe is nie.

    Elize Parker bied in die verhoudingsgids Om Jesus te ken wenke in dagstukkievorm aan. Elke week gesels sy oor ’n ander tema wat verhoudings raak en deel praktiese raad uit soos hoe om ’n moeilike skoonma te hanteer sowel as hoe om te verhoed dat finansies verhoudings kelder. Elke tema strek oor sewe dae, sodat jy deur die loop van die jaar stelselmatig deur die verskeie onderwerpe kan werk. Om Jesus te ken bevat temas soos:

    • Sleutels tot vervullende verhoudings

    • Laat jou hartswonde deur God herstel word

    • Staan ferm teen moeilike mense

    • Lewende woorde vol genesing

    • Om verhoudings soos Jesus te hê

    Deur die hele jaar word ons daaraan herinner dat nét deur Jesus beter te leer ken en nader aan Hom te kom, ons uiteindelik nader  aan mekaar sal kom. Nét deur ’n regte verhouding met Jesus sal ons ander verhoudings kan slaag.

    Elke dag bestaan uit ’n teksvers, dagstukkie, ’n praktiese ‘doen-wenk’, gebed en ‘n voorstel om meer in die Woord oor die onderwerp te lees. Die uitgangspunt is om na Jesus se verhoudings op te let en daardeur te leer.

    Specifications
    1. Category : Dagstukke
    2. SKU : 9781415334041
    3. Barcode : 9781415334041
    4. Size : 150 x 220 mm
    5. Long Author : Elize Parker
    1. Number of Pages : 384 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Hardcover
    4. Publisher : Struik Christian Media

    Recently Viewed