{"product_id":"noag-se-groot-boot-eerste-lesers-sagteband","title":"Noag Se Groot Boot - Eerste Lesers (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eIs jou kleinding gereed om op hul eie te begin lees? Die Eerste Lesers-reeks is die perfekte manier om ’n liefde vir lees aan te wakker en kinders se geloof te voed – deur eenvoudige woorde, pragtige illustrasies en kragtige boodskappe van God se liefde en waarheid wat tot hul harte spreek.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eNoag se groot boot vertel die verhaal van die groot vloed en die eerste reënboog oor met eenvoudige woorde en kort, boeiende sinne – net reg vir kinders tussen 5 en 8 jaar. Noag se storie sal kinders herinner dat God altyd ’n plan het en dat hulle Hom kan vertrou om hulle deur te dra, maak nie saak wat nie!\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eNoag se groot boot sal kinders inspireer om God se beloftes te vertrou en te verstaan dat Hy altyd by hulle is, net soos Hy by Noag in die ark was.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003e’n Pragtige boek oor Noag se ark vir kinders tussen 5 en 8 jaar wat pas op hul eie begin lees.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e24 volkleur-bladsye.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel \u003ci\u003eNoah’s Big Boat\u003c\/i\u003e.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"CUM Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42806524837984,"sku":"9780638010978","price":28.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0123\/6543\/0880\/files\/9780638010978_front.jpg?v=1780903024","url":"https:\/\/cumbooks.co.za\/products\/noag-se-groot-boot-eerste-lesers-sagteband","provider":"CUM Books","version":"1.0","type":"link"}