PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
NLV Stiltetydbybel Vir Mans (Sagteband Met Flappe)
NLV Stiltetydbybel Vir Mans (Sagteband Met Flappe)

NLV Stiltetydbybel Vir Mans (Sagteband Met Flappe)

Stephan Joubert
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
CUMBookssa
Regular price
Sold out
Sale price
R299.94
Unit price
per 

Die meeste mans het ’n vol dagprogram wat talle aansprake maak op hulle tyd en energie. Dit is geen maklike taak om ten spyte van al hierdie eise nog aan God se eise vir ’n man ook te voldoen nie.
Die Stiltetydbybel vir mans is geskryf vir die man wat hom graag in God se Woord wil verdiep om troos, moed en onderskraging daarin te vind. Dit bevat die hele Nuwe Testament van die 1983-vertaling verdeel in 365 dae met ’n inspirerende oordenking vir elke dag. Hierin laat Stephan Joubert die lig van God se Woord val op die man in sy daaglikse lewe: sy beroep, huwelik, gesin, manwees ...
Die Stiltetydbybel vir mans sal mans wat graag God se leiding in hulle daaglikse lewe wil ervaar tot nuwe hoogtes inspireer.
  1. Category NLV - 2011 Nuwe Lewende Vertaling
  2. Preferred Bible Bag Size Small Bible Bag
  3. SKU 9781431615315
  4. Barcode 9781431615315
  5. Size 145 x 210 mm
  6. Long Author Stephan Joubert
  1. Number of Pages 716 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products