PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
NLV Ek Glo (Sagteband)

NLV Ek Glo (Sagteband)

Randy Frazee
Free National Shipping on Orders over R450!
Regular price
Sold out
Sale price
R149.96
Unit price
per 

Hoe moet jy dink, optree en lewe om soos Jesus te wees? Of jy al Die Storie gelees het of nou nuut begin met Ek glo, hierdie boek sal die groot waarhede van die Bybel op ’n duidelike en toeganklike manier aan jou bekendmaak.
Randy Frazee is die hoofredakteur van hierdie merkwaardige boek. Ek glo neem jou op ’n reis om in jou geloof, aksies en karakter meer soos Jesus te word. Die 30 hoofstukke in die boek is in drie oorhoofse temas verdeel:
• 10 sleutelgeloofsbelydenisse van die Christelike geloof
• 10 sleutelgewoontes van ’n volgeling van Jesus
• 10 sleuteldeugde wat kenmerkend is van iemand wat meer soos Jesus begin word
Elke hoofstuk bevat teks uit die Bybel Nuwe Lewende Vertaling met teksverwysings om jou te help om die tematiese storie van die Bybel te leef. Die besprekingsvrae waarmee die boek afgerond word, is ideaal om hierdie reis saam met ander gelowiges te onderneem.
  1. Category NLV - 2011 Nuwe Lewende Vertaling
  2. Preferred Bible Bag Size Small Bible Bag
  3. SKU 9781431610150
  4. Barcode 9781431610150
  5. Size 140 x 216 mm
  6. Long Author Randy Frazee
  1. Number of Pages 636 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products