PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

NLV Die Bybel Vir Jong Manne (Hardeband)

SAVE
R69.99
NLV Die Bybel Vir Jong Manne (Hardeband)
  • Load image into Gallery viewer, NLV Die Bybel Vir Jong Manne (Hardeband)
  • NLV Die Bybel Vir Jong Manne (Hardeband)

    CUMBookssa
    Michael DiMarco
    Regular price
    R279.96
    Sale price
    R279.96
    Unit price
    per 

    This Item is out of stock

    PRODUCT CODE: 9781431607945

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Vandag se seuns soek na God se Woord op hul unieke manier. Michael DiMarco van Hungry Planet het Die Bybel vir jong manne saamgestel om aan hulle unieke behoeftes te voldoen.
    Hierdie praktiese Bybel bevat die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling en het verskeie addisionele materiaal deur Michael DiMarco om elke seun te help om die man te word wat God bedoel het hy moet wees.
    Die Bybel vir jong manne sluit in:
    • ’n Inleiding vir elke Bybelboek met vinnige feite oor die skrywers, gehoor en temas
    • 25 volblad-profiele van mans in die Bybel
    • 200 oordenkings oor onderwerpe wat belangrik is as jy ’n man na God se hart wil wees
    • Vrae om seuns uit te daag om die Bybel prakties in hul lewe toe te pas
    • 40 klassieke gebede in moderne taal verwerk
    • ’n Indeks om maklik verse te kry oor die onderwerpe wat vandag vir seuns belangrik is
    Die Bybel vir jong manne is ideaal vir seuns op hul reis saam met God.
    Specifications
    1. Category : NLV - 2011 Nuwe Lewende Vertaling
    2. Preferred Bible Bag Size : Small Bible Bag
    3. SKU : 9781431607945
    4. Barcode : 9781431607945
    5. Size : 137 x 210 mm
    6. Long Author : Michael DiMarco
    1. Number of Pages : 1760 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Hardcover
    4. Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

    Recently Viewed