PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

NLV Die Bybel Met Grassroots-Oordenkings (Hardeband)

NLV Die Bybel Met Grassroots-Oordenkings (Hardeband)
  • Load image into Gallery viewer, NLV Die Bybel Met Grassroots-Oordenkings (Hardeband)
  • NLV Die Bybel Met Grassroots-Oordenkings (Hardeband)

    CUMBookssa
    Angus Buchan
    Regular price
    R350.00
    Sale price
    R350.00
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781431613694

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    “Groei en leef na God se welbehae.” Angus Buchan se boodskap is duidelik en op die man af – en dit kom direk uit die bladsye van die Bybel.
    Die Bybel – met Grassroots-oordenkings deur Angus Buchan kombineer die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling met die insig van 366 uitgesoekte oordenkings deur Angus. Angus se eenvoudige, praktiese voorbeelde sal lesers uitdaag om te groei en te leef na God se welbehae.
    Jy kan nou saam met Angus deur die Bybel stap. Dié Stiltetydbybel bevat ’n Bybelleesplan vir een jaar, teksverse vir spesifieke behoeftes en ’n lys Bybelse beloftes wat jou sal help om God se beginsels vir die lewe te ervaar.
    Die Bybel – met Grassroots-oordenkings deur Angus Buchan help jou om terug te keer na God se beginsels. Dit is hier waar die belofte van ’n Geesvervulde lewe begin.
    Specifications
    1. Category : NLV - 2011 Nuwe Lewende Vertaling
    2. Preferred Bible Bag Size : Medium Bible Bag
    3. SKU : 9781431613694
    4. Barcode : 9781431613694
    5. Size : 162 x 235 mm
    6. Long Author : Angus Buchan
    1. Number of Pages : 1700 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Hardcover
    4. Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

    Recently Viewed