PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

NLV Grootdruk Met Duimgrepe Ligbruin (Egte Leer)

NLV Grootdruk Met Duimgrepe Ligbruin (Egte Leer)
  • Load image into Gallery viewer, NLV Grootdruk Met Duimgrepe Ligbruin (Egte Leer)
  • NLV Grootdruk Met Duimgrepe Ligbruin (Egte Leer)

    CUMBookssa
     
    Regular price
    R795.00
    Sale price
    R795.00
    Unit price
    per 

    This Item is out of stock

    PRODUCT CODE: 9781431623921

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Hierdie spesiale uitgawe van die NLV is duursaam gebind en getuig van uitnemendheid en fynproewersgehalte.
    Die volgreinleer-omslag is met sorg uitgesoek. Die unieke merkies op die leer onderskei hierdie Bybel van enige ander en dra by tot die uitsonderlike voorkoms.
    Die beesleer-omslag is dubbel gestik om die tipe duursaamheid te verseker wat van hierdie Bybel ’n erfstuk sal maak.
    Wanneer hierdie Bybel met sorg hanteer word, is dit gewaarborg om ’n leeftyd te hou.
    Spesiale kenmerke sluit in:

    • Volgreinleer-omslag
    • Dubbelkolom-uitleg
    • Bladsye goud-/silwergerand
    • Merklint
    • Volkleur-kaarte
    • Duimdrukke
    • 12 pt lettergrootte
    Specifications
    1. Category : NLV - 2011 Nuwe Lewende Vertaling
    2. Preferred Bible Bag Size : Extra Large Bible Bag
    3. SKU : 9781431623921
    4. Barcode : 9781431623921
    5. Size : 187 x 254 mm
    1. Number of Pages : 1680 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

    Recently Viewed