PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Net Soos Jy Is (Sponsgevulde Hardeband)

Net Soos Jy Is (Sponsgevulde Hardeband)

Milanie Vosloo
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
Milanie Vosloo
Regular price
Sold out
Sale price
R249.94
Unit price
per 

Milanie Vosloo het een boodskap in haar nuwe dagboek vir vroue: God het jóú lief, net soos jy is, en nou moet jy ook daardie liefde gaan uitleef.
Milanie bespreek in Net soos jy is se 366 oordenkings temas soos God se liefde wil jou seën, Hy het élke faset van jou lief, Hy is lief vir jou verál wanneer jou hart huil, Hy het álmal lief, Hy wil heeltyd by jou wees en sy liefde wil jou nuut maak.
Die skrywer sal lesers in Net soos jy is oortuig dat God hulle liefhet, net soos hulle is. Maar Hy wil elkeen steeds elke dag liewer hê. Daarom wil Hy ons nie los soos ons is nie, maar help om Hom te leer ken, te groei en meer en meer soos Hy te word.
  1. Category Dagstukke
  2. SKU 9781431603381
  3. Barcode 9781431603381
  4. Size 150 x 220 mm
  5. Long Author Milanie Vosloo
  1. Number of Pages 408 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Hardcover
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products