{"product_id":"n-vinnige-gids-tot-die-bybel-sagteband","title":"’n Vinnige Gids tot die Bybel (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e'n Vinnige Gids tot die Bybel\u003c\/b\u003e\u003cbr\u003eOntdek die belangrikste boek wat jy ooit sal lees\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eOm die Bybel self te lees, kan vir kinders nogal uitdagend wees, maar dit hoef nie te wees nie!\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eHierdie eenvoudige, prettige gids help 8- tot 12-jariges om die Bybel self te lees deur vir hulle agtergrondinligting en basiese riglyne vir selflees te gee. Dit bevat die volgende:\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eVerduidelikings van hoe die Bybelboeke by mekaar pas.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eKort agtergrond oor die verskillende boeke, asook verskillende genres.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eTydlyn van die hele Bybel om die groter prentjie te skets.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eKaarte.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eInligting oor hooffigure en feite oor Jesus.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eDefinisies van belangrike Bybelwoorde.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eAlgemene vrae en antwoorde oor die Bybel.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003e'n Vinnige gids vir die Bybel\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e sal kinders toerus om die Bybel op hulle eie te lees, die boodskap van redding te verstaan en die Bybel te geniet.\u003c\/p\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"CUM Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42717097263200,"sku":"9781997464471","price":20.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0123\/6543\/0880\/files\/9781997464471_front.jpg?v=1780903035","url":"https:\/\/cumbooks.co.za\/products\/n-vinnige-gids-tot-die-bybel-sagteband","provider":"CUM Books","version":"1.0","type":"link"}