PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

’N Ontmoeting Met Jesus (Hardeband)

SAVE
R49.99
’N Ontmoeting Met Jesus (Hardeband)
  • Load image into Gallery viewer, ’N Ontmoeting Met Jesus (Hardeband)
  • ’N Ontmoeting Met Jesus (Hardeband)

    CUMBookssa
    Victor Kuligin
    Regular price
    R249.95
    Sale price
    R199.96
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781431619245

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Wat doen mense wanneer hulle met Jesus gekonfronteer word? Ignoreer hulle Hom geheel en al, of verwelkom hulle Hom en erken Hom vir wie Hy is?
    Baie mense reageer vandag op dieselfde manier as die mense in die Bybel. Sommige is heimlik nuuskierig, soos Nikodemus. Terwyl ander dadelik met vreugde gevul word en die evangelie begin deel, soos die Samaritaanse vrou.Sommige, soos Judas, word lank aan Jesus blootgestel, maar laat dan steeds toe dat hulle wêreldse begeertes enige ware werke van die Heilige Gees in hulle hart verdring.
    In Ontmoeting met Jesus ondersoek Victor Kuligin 18 ontmoetings wat mense se reaksie op Jesus beskryf en ons telkens iets anders oor Jesus leer. Aan die einde sal jy ’n goeie perspektief hê op Jesus die profeet, die priester, Koning, Seun van die Mens, Seun van God en nog ander.
    Die boek word pragtig afgerond met kunswerke deur die bekende kunstenaar Gustave Doré.
    Specifications
    1. Category : Christelike Leefwyse
    2. SKU : 9781431619245
    3. Barcode : 9781431619245
    4. Size : 132 x 185 mm
    5. Long Author : Victor Kuligin
    1. Number of Pages : 256 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Hardcover
    4. Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

    Recently Viewed